Leef In God Se Liefde (Hardeband)

    Leef In God Se Liefde (Hardeband)

    Nina Smit
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R44.95

    Inspirerende dagstukkies deur Nina Smit.
    Leer elke maand meer oor ’n ander aspek van Christen-wees en ontdek hoe om elke dag van jou lewe te leef vanuit
    God se liefde vir jou.
    Onderwerpe sluit in:

    • Lééf vir God
    • Dra vrug!
    • Verheerlik God
    • Lofpsalms
    • Oorgawe
    • Die rustigheid wat God gee

    Leef in God se liefde is beskikbaar in ’n 52-weke kalenderformaat wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir
    daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag