Kweek Dissipline Met Deernis (Sagteband)

    Kweek Dissipline Met Deernis (Sagteband)

    Hettie Brittz
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R194.95
    KWEEK KINDERS MET DEERNIS IS SOOS 'N 3-JAARGRAAD IN DIE KUNS VAN KINDER DISSIPLINE. DIE TOEPASSING DAARVAN KAN VIR ALTYD VERANDER HOE OPVOERDERS NA KINDERS EN HULLE GEDRAG KYK. DIT GEE HANTERINGSWENKE OM SELFSTANDIGE VOLWASSENHEID IN KINDERS TE KWEEK. KITSOPLOSSINGS GEE NET KORTTERMYN VRUG. DISSIPLINE MET DEERNIS VERANDER DENKE, BESLUITE, GEDRAG EN KARAKTER.