Kragtige Gebede Vir Elke Dag (Hardeband)

    Kragtige Gebede Vir Elke Dag (Hardeband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R99.94

    R79.95

    Stormie Omartian het al mans en vroue oor die hele wêreld gehelp om die krag en vreugde te ervaar om met God te kommunikeer. Hierdie pragboekie bevat ’n keur van gebede uit Die krag van ’n bid­den­de lewe en Kragtige gebed deur God se Woord.

    Hierdie versameling van meer as 250 gebede in sakpas-formaat in Kragtige gebede vir elke dag sal lesers lei om alle areas in hulle lewe vol­kome aan God oor te gee. Dit sluit onderwerpe in soos:

    • gesondheid en genesing
    • liefde en verhoudings
    • doelwitte en besluite

    Stormie se opregte en insigryke woorde sal lesers na God se teenwoordigheid lei en ’n lewe wat oorgegee is aan sy leiding en beskerming.