Kragtige Gebede Vir Die Vrou Van Vandag (Sagteband)

    Kragtige Gebede Vir Die Vrou Van Vandag (Sagteband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R59.95

    Wil jy jou lewe met gebed deurdrenk? Dan is hierdie boekie die ideale hulpmiddel om jou op die pad van kragtige gebed te begelei.||Die doel van Kragtige gebede vir die vrou van vandag is om elke vrou te help om geestelik dieper geanker te wees en haar te herinner aan wie sy in die Here is. Die gebede sal jou in staat stel om nader aan God te kom en Hom beter te leer ken. Dit is ’n hulpmiddel om jou pad gelyk te maak en voorsien ’n eenvoudige manier waarop jy God kan vra om jou probleme vir jou te dra. Die gebede dien bloot as riglyne om jou te wys vir watter aspekte van jou lewe en omstandighede jy behoort te bid. Dit sal jou ook wys of jy in die kern van God se wil leef en of jy die plan vervul wat Hy vir jou het. Daar is baie dinge waarvoor ons moet bid, maar dis moeilik om alles te onthou. Hierdie boekie sal jou dag vir dag herinner aan die belangrike dinge en jou aanspoor om dit in gebed aan God op te dra.