Krag Van Die Bloed (Sagteband)

    Krag Van Die Bloed (Sagteband)

    Mary K Baxter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95
    Mary K Baxter vertel hier op aangrypende wyse vir die leser meer oor die krag van Jesus se bloed. Ervaar self resultate wat jou lewe sal verander:
    Oorwin die krag van sonde in jou lewe.
    Leef in heelheid en ervaar goddelike gesondheid.
    Leef in vrede en ervaar goddelike beskerming.
    Ontvang hulp in tye van versoeking.
    Deel die evangelie met ander.
    Lei geliefdes na God

    Mary K Baxt er delf diep in die Skrif en lei die leser tot 'n beter begrip van waaroor Jesus alles voorsiening gemaak het toe Hy sy kosbare bloed vir ons aan die kruis gestort het.