Koningskind (CD)

    Koningskind (CD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R119.95

    R101.96

    Na 6 langverwagte jare, sien Juanita du Plessis se splinternuwe Geestelike album, Koningskind, uiteindelik die lig! Juanita vertel dat die tyd reg was met God se pen in haar hand en dat hierdie album ‘n baie persoonlike skryfproses was. Haar verwagting vir hierdie album is om hoop, dryf en nuwe lig in mense se lewens te laat vlam vat.

    Koningskind bestaan uit 18 snitte, waarvan sy 9 self geskryf het. Die titelsnit som die album lekker op, met die ritme en gees-geinspireerde woorde dra dit die boodskap oor dat almal vrygekoop is deur die bloed van Jesus en ons Koningskinders is.