Kleurvolle Inspirasie Vir Grootmense (Ringbinding)

    Kleurvolle Inspirasie Vir Grootmense (Ringbinding)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 1 week
    R129.95

    Gaan op ʼn kleurvolle reis na vrede.

    Inkleurboeke vir elke ouderdom en smaak, gemeng met inspirasie wat elke dag sal ophelder. Dít is wat jy kan verwag in Kleurvolle inspirasie vir grootmense.

    Die inkleurboek bied:

                        50 pragtige ontwerpe

                        Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat jy kan verpersoonlik en met ’n spesiale boodskap afrond

                        Skoon bladsye op keersye waarop jy na hartelus kan skribbel

                        Inspirerende aanhalings en Bybelverse

                        Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel

    Hierdie inkleurboek is die ideale geskenk met ontspanning wat wag om ontsluit te word.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Joy for the Journey