Wat Rym Met Slym? (Sagteband)

    Wat Rym Met Slym? (Sagteband)

    Soekie Krog
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 10 working days
    R130.00

    Alle kinders hou van slym en ook van rym. Slym sit aan alles vas. So ook sit woorde vas in jou brein as dit rym.

    Alle kinders hou van slym en ook van rym. Slym sit aan alles vas. So ook sit woorde vas in jou brein as dit rym. Tannie Soekie van die Radikids het 'n blits-verkoper digbundel geskryf vir kinders! Dis Die ideale kinder-of-juffrou-geskenk wat Afrikaanse lees en voordrag bevorder. Leer ook Bybelkarakters terwyl jy  hierdie unieke gedigte geniet!