Goeie Nag, Goeie Dag (Sagteband)

    Goeie Nag, Goeie Dag (Sagteband)

    Ewald Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    Out of Stock

    Stories met tydlose waardes help kinders om ‘n goeie nag en ‘n goeie dag ervaring te hê.

    Bekroonde skrywer Ewald van Rensburg, vertel stories wat deur Magriet Brink geïllustreer is. Hierdie stories is met tydlose waardes gevul wat kinders sal help om ʼn goeie nag en ʼn goeie dag ervaring te hê.

     Oor die Outeur

     Ewald Van Rensburg is n dominee van die NGK-gemeente Hottentots-Holland in Somerset-Wes en spesialiseer in jeugbediening. 'n Aantal van sy boeke vir kinders en jongmense het al verskeie pryse gewen.