God Is Liefde Bybel (Kartonboekie)

    God Is Liefde Bybel (Kartonboekie)

    Cecilie Fodor
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R170.00

    Wonderlike Bybelstories wat vertel hoe lief God vir jou is

    Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak God is liefde Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê "God is lief vir my" en ook verstaan hoekom!