Kinderhelde Legkaart-Bybel (Sponsgevulde Hardeband)

    Kinderhelde Legkaart-Bybel (Sponsgevulde Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Release November 2017
    R199.94

    Ontwikkel kleingoed se Bybelkennis en hulle motoriese vaardighede met 6 gunsteling Bybelstories en 30 stuk-legkaarte.

     

    ’n Prettige manier vir ouers en kleingoed om ’n bietjie “ons tyd” saam deur te bring.

    Kinderhelde legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou Testament met pragtige volkleur-kaarte geïllustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met ’n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel.

    Kinderhelde legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Kids' Heroes Puzzle Bible