Kies Liefde - Gebedeboek (Sagteband)

    Kies Liefde - Gebedeboek (Sagteband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R39.95

    Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian bid­dend fokus in Kies liefde ... (Gebedeboek).


    Kies liefde ... (Gebedeboek) bevat 60 beteke­nisvolle gebede uit Stormie se Kies liefde ...  Hierdie sak­pas-gebedeboekie het ook plek vir ge­bedsnotas. Die boekie sal lesers in gebed lei om God se liefde te aanvaar, terug te gee aan Hom en uit te leef aan ander.


    Kies liefde ... (Gebedeboek) is die per­fekte boekie vir elke gelowige wat God se lief­de daag­liks wil laat oorvloei na almal om hulle.Show more