Kies Liefde - Bybelstudie (Sagteband)

    Kies Liefde - Bybelstudie (Sagteband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Ander sien God die beste in gelowiges wan­neer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen, moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde ef­fek­tief en daadwerklik kan uitdruk.

     

    Stormie Omartian fokus in Kies liefde ... Bybel­studie op dié drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul:

    1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar.
    2. Kies om jou liefde vir God uit te druk.
    3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag.


    Kies liefde ... Bybelstudie bevat studies vir 21 weke oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê. Individue en kleingroepe sal die vrae, insigte vir be­spreking en gebede waardevol vind.

     

    Die Bybelstudie sluit aan by Stormie se Kies liefde ... en bevat uittreksels uit dié boek.