Kies Elke Dag Vir Jesus 365 Dagstukkies Vir Kinders (Hardeband)

    Kies Elke Dag Vir Jesus 365 Dagstukkies Vir Kinders (Hardeband)

    Max Lucado
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R130.01
    Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien en groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierde onbeskryflike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Dit is perfek vir gesinne om saam te lees of vir ouer kinders om dit self te geniet. Elke dag bied 'n dagstukkie en Skrifgedeelte wat kinders aanmoedig om meer tyd saam met God te spandeer. En omdat dit net so belangrik is om genade te gee as om dit te ontvang, is daar in elke dagstukkie 'n voorstel vir aktiwiteite waardeur kinders kan leer om God se genade self toe te pas - elke oomblik van elke dag.