Keuses (DVD)

    Keuses (DVD)

    Palm Films
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R69.95

    R55.96

    Almal het KEUSES om te maak....... maar die besluite wat ons neem, bepaal die omstandighede waarin ons onsself bevind.Keuses is 'n Christen film deur Johann Nysschen van Palm Films. Dit is 'n film oor keuses, vergifnes en versoening. Die film is in Mosselbaai en Grootbrak Omgewing opgeneem