Jy Se... God Se (Sagteband)

    Jy Se... God Se (Sagteband)

    Andries Enslin
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R135.00

    “Ek sukkel om ander om my lief te kry. Ek soek ʼn lewe met meer tyd. Ek wil net opgee ...”
    Dit is gedagtes wat elke dag deur jou kop gaan, maar dan sê God, “Ek is hier, Ek sal jou nie laat gaan nie. Jy moet die mense om jou liefhê net soos vir jouself.”

    Jy sê ... God sê ... bevat 100 dinge wat jy vir jouself sê jy nie kan doen nie, waarmee jy sukkel en wat jy wil hê, maar waarop God ʼn antwoord het en waarmee hy kan help.
    Verander jou manier van dink deur dié boodskap in jou lewe toe te pas en die issue met God se hulp uit te klaar.