Jy Kan Weer Begin (Sagteband)

    Jy Kan Weer Begin (Sagteband)

    Joyce Meyer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R169.95

    R59.95

    Dit is nooit te laat om weer te begin nie.. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin.

    Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele wat hulle nodig het om hulle toekoms anders as hulle verlede te maak.

    Onderwerpe sluit in:

    • Hoekom vandag anders is
    • Kom verby jou verlede
    • Jy het net ’n oomblik nodig
    • Opgee is nie ’n opsie nie
    • Moenie jou foute weggooi nie
    • ’n Nuwe droom

     Deur gebruik te maak van ’n versameling inspirerende stories, Bybelse beginsels en reguit praat, demonstreer Jy kan weer begin kragtig dat God nog nie klaar is met jou nie. Wanneer jy in ’n groef vasgevang is, teleurgesteld in ’n resultaat, sukkel of onseker is oor die toekoms, moenie opgee nie. Moenie opgee in jouself nie en moenie opgee in God wat lief is vir jou nie.