Jy Kan 'n Verskil Maak (Sagteband)

    Jy Kan 'n Verskil Maak (Sagteband)

    Stephan Joubert
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In Jy kan ʼn verskil maak kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ʼn dis­sipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropge­stelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom.

    Stephan Joubert kyk in hierdie boek na die dinge wat mense terughou terwyl dit eintlik binne hul vermoë is om ’n verskil te maak in ander se lewens.

    Bekendes soos Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Tom Smith deel hul getuienisse oor hoe in­grypend hul perspektief op dissipelskap verruim is deur net toe te laat dat God deur hulle werk.

    Jy kan ʼn verskil maak is vir almal wat die be­hoefte het om sonder skuld­gevoelens en geeste­like manipulasie vir die Here te leef en ’n verskil te maak in die wêreld.