Jy Is Spesiaal (Wemmels)(DVD)

    Jy Is Spesiaal (Wemmels)(DVD)

    Brettian Productions
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R79.95
    Welkom in Wemmelsville. In hierdie bekoorlike dorpie van kleurvolle winkels en klip straatjies bly die Wemmels, klein hout mensies. Heel dag en elke dag doen hulle presies dieselfde ding: hulle gee v ir mekaar plakkers. Die slimmes en talentvolles kry goue sterre, terwyl die minder begaafdes en lompes grys kolle kry. Pinkenolsie is oortrek met hierdie grys plakkers. Hy probeer so hard, maar hy kan dit net nie regkry om selfs een ou goue sterretjie te kry nie. Totdat hy 'n baie ongewone Wemmel ontmoet en besef day dinge anders kan wees. Wanneer hy sy nuwe vriend se advies neem en die houtwerker besoek, begin vreemde dinge met Pinkenolsie gebeur iets wat sekerlik Wemmelsville tot in sy fondasies begin skud.