Jy Is Bekoorlik (Mass Market Paperback)

    Jy Is Bekoorlik (Mass Market Paperback)

    John Eldredge & Stasi Eldredge
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R149.99

    Jy is bekoorlik! (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) is die vroulike eweknie van die topverkoper Die ongetemde hart. Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef en om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van alles wat van hulle verwag word: om ’n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Hierdie boek wys waarom God die enigste Een is wat ’n vrou se begeertes volmaak kan bevredig en nooi vroue om hul vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.

    Oor die skrywers:

    John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ Ministries, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek.
    Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het ’n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.