Judit (Sagteband)

    Judit (Sagteband)

    Lauren Jacobs
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R190.00

    R152.00

    Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulië se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie.