Juanita du Plessis 3CD Geestelike Versameling (3CD)

    Juanita du Plessis 3CD Geestelike Versameling (3CD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Met verkope van meer as 440 000 geestelike albums, maak dit Juanita du Plessis beslis die liefling van Afrikaanse geestelike musiek. Sedert die uitreiking van Altyd Daar in 2004 het haar loopbaan net groter hoogtes bereik en Vlieg Hoog was haar beste verkoper ooit. Met hierdie versameling bring sy nou al drie albums saam uit wat ‘n ideale Kersgeskenk sal maak vir iemand wie se hart jy wil aanraak deur hierdie musiek.