Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 Klein (Luukse Leer)

    Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 Klein (Luukse Leer)

    Joyce Meyer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R189.95

    Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Kragtige denke vir elke dag.

    Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.                                  

      Die inhoud bestaan uit:

     Kalenders vir elke maand
     ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas
     Openbare en skoolvakansiedae
     Jaarbeplanners vir 2019 en 2020 plus ’n finansiële beplanner
     Ekstra notabladsye agterin
     Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

    Oor die Skrywer:

    Joyce Meyer is ’n New York Times-topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwysers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word. Sy het al meer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Haar topverkopers sluit in Waag dit al is jy bang, Die stryd in jou gedagtes en Herbedraad jou denke.