Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 (Hardeband)

    Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 (Hardeband)

    Joyce Meyer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2019 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Kragtige denke vir elke dag.

    Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God                                   

    Die inhoud bestaan uit:

    Kalenders vir elke maand
    ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas
    Openbare en skoolvakansiedae
    Jaarbeplanners vir 2019 en 2020 plus ’n finansiële beplanner
    Ekstra notabladsye agterin
    Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en me