Joyce Meyer Dagbeplanner 2018 (Luukse Leer)

    Joyce Meyer Dagbeplanner 2018 (Luukse Leer)

    Joyce Meyer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R179.95

    Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2018.

     

    • Weeklikse en daaglikse inspirasie uit Die krag van dankbaarheid

    • ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas

    • Weeklikse beplanners

    • Geleentheidskalenders vir elke maand

    • Openbare vakansiedae, skool- en universiteitsvakansies

    • Jaarbeplanners vir 2018 en 2019, ’n begrotingslys en kalenders

    • Ekstra notabladsye agterin

    • Plek vir telefoonnommers en adresse

    • Handige inligting soos omskakelingstabelle, geskenke vir huweliksherdenkings en so meer

     

    OOR DIE OUTEUR

     

    Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste predikers en is ’n kenner op verskeie gebiede wat fokus op emosies, houdings en gemoedstoestande. Sy het ongeveer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Joyce borg ook Hand of Hope, ’n welsynsorganisasie wat fondse skenk aan

    weeshuise en mediese sorg bied vir minder bevoorregtes. Haar topverkopers sluit in Waag dit al is jy bang, Die stryd in jou gedagtes en Herbedraad jou denke.