Jou Identiteit In Christus (Sagteband)

    Jou Identiteit In Christus (Sagteband)

    Joseph Prince
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Wat ons glo is kragtig!

    Joseph Prince help jou om weg te breek van die houvas wat deur vals oortuigings veroorsaak word en effektiewe gewoontes en gedagtepatrone te kweek vir ’n lewe van oorwinning.
    Elkeen van hierdie 100 oordenkings bevat:

    • Skrifgedeelte vir die dag: ’n Bybelvers om oor na te dink sodat jy jou gedagtes kan vernuwe en die regte dinge kan glo oor God se hart en sy plan vir jou lewe.
    • Oordenking vir die dag: ’n Kernwaarheid oor die regte oortuigings wat God se lewensveranderende genade in jou hart sal vrystel.
    • Gedagte vir die dag: ’n Positiewe, bevrydendende en kragtige gedagte vir die dag.
    • Nadenke vir die dag: Plek om jou gedagtes neer te skryf.
    • Gebed vir die dag: ’n Eenvoudige maar kragtige gebed om jou te help om jou gedagtes teenoor God uit te druk.