Jou Beste Lewe Nou Sakpas Uitgawe (Sagteband)

    Jou Beste Lewe Nou Sakpas Uitgawe (Sagteband)

    Joel Osteen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 10 working days
    R159.95

    Baie mense gaan deur die lewe met ’n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens.Ander sien weer geluk as iets wat "eendag" met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is dié wat geleer het hoe om hul beste lewe nou reeds te leef.  

    In Jou beste lewe nou! leer jy hoe om deur hierdie negatiewe denkpatroon te breek sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef. Die antwoord lê in ’n nuwe manier van dink oor jou lewe. Deur die volgende sewe stappe te neem, kan jy die eerste tree op die pad na ’n besondere toekoms gee:

    1. Verbreed jou visie.

    2. Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld.

    3. Ontdek die krag van jou woorde en denke.

    4. Maak jou los van die verlede.

    5. Groei deur swaarkry.

    6. Leef om te gee.

    7. Kies om gelukkig te wees.

    Joel se bemoedigende boodskap en praktiese raad sal lesers help om die hindernisse in hul lewe te oorwin sodat hulle hul Godgegewe doel kan uitleef.