Jona En Die Vis - 'n Legkaart-Storieboek (Kartonboekie)

    Jona En Die Vis - 'n Legkaart-Storieboek (Kartonboekie)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R89.95

    R71.96

    ’n Opwindende saamdra-Bybelstorieboekie met pragtige illustrasies.

    Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is ge­baseer op die verhaal van Jona (Jona 1-4). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die storie van Jona voor hulle oë ontvou.

    Kinders sal die kleurvolle, vrolike illustrasies geniet en die stewige handvatseltjie is perfek om die boekie oral saam te vat.

    Oor die skrywer

    Gill Guile is ’n illustreerder en outeur van kinderboeke. Sy hou daarvan om te skilder en om aan kinder-boeke te werk. Sy het al meer as 400 boeke geïllustreer.