John C Maxwell A5 Dagbeplanner 2018 Met Ritssluiter Swart (Luukse Leer)

    John C Maxwell A5 Dagbeplanner 2018 Met Ritssluiter Swart (Luukse Leer)

    John C Maxwell
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R249.95

    R199.96

    Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die John C. Maxwell Dagbeplanner 2018.

     

    • Inspirerende aanhalings vir elke dag
    • Motiverende weeklikse en maandelikse oordenkings
    • Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite
    • Bladsye vir persoonlike notas
    • ’n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir ná werktyd)
    • ’n Jaarbeplanner, elke maand en week in oënskou en kalenders
    • ’n Daaglikse ‘doenlys’
    • Spesiale bladsye vir persoonlike finansiële beplanning
    • Plek vir name en telefoonnommers
    • Handige inligting soos kaarte, internasionale skakelkodes en omskakelingstabelle.

     

    OOR DIE OUTEUR

     

    John C. Maxwell, die nommer-een New York Times- topverkoperskrywer, mentor, raadgewer, eierskapkenner en spreker, het al meer as 25 miljoen boeke wêreldwyd verkoop. Hy is onlangs deur

    die American Management Association as die topleier in die sakewêreld aangewys, terwyl Business Insider en Inc.- tydskrif hom in 2014 as die wêreld se invloedrykste leierskapskenner aangewyd het. Van sy mees onlangste boeke sluit in, Leef uitnemend, Somtyds wen jy, somtyds leer jy, Vyf vlakke van leierskap en Verskuif jou grense.