Jesus Ruik Na Mirre En Stof (Sagteband)

    Jesus Ruik Na Mirre En Stof (Sagteband)

    Pierre d Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R195.00

    By sy geboorte het Jesus na mirre geruik; daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op ’n unieke aardse manier aan jou bekendstel.

    Oor die Outeur

    Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria met 'n groot digitale teenwoordigheid. Hy werk in die advertensiewese en modebedryf, en dra by tot verskeie blogs. Sy praatjies oor kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in ’n vinnig veranderende wêreld is gewild.