Jesus - 'n Radikale Sprong (Sagteband)

    Jesus - 'n Radikale Sprong (Sagteband)

    Stephan Joubert
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R149.01
    In vandag se tyd is dit belangrik dat Christene hulle stemme moet laat hoor. Maar hoe kan 'n mens Jesus in ons moderne lewe verstaan? In JESUS - 'N RADIKALE SPRONG verduidelik Stephan Joubert hoe jy as Christen die brug tussen die kerk en die wêreld van vandag kan oorsteek deur waarlik kerk te wéés en daardeur radikaal anders begin dink oor Jesus, God en die kerk.