Jan De Wet En Die Loflaaities Loof Jesus (CD)

    Jan De Wet En Die Loflaaities Loof Jesus (CD)

    Jan De Wet & Loflaaities
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95

    Ure se vermaak vir die jongspan.

    Na 4 baie suksesvolle CD uitreikings in die reeks is Jan de Wet en die Loflaaities terug met ʼn splinternuwe CD, Loof Jesus!

    Gevul met 20 oorspronklike nuwe geestelike liedjies, wat ritmies en energiek vertolk word, soos net Jan de Wet en die Loflaaities kan. Vermaak die jongspan vir ure hierdie komende Kers seisoen, met die kwaliteit kinderproduk. “Loof Jesus”!