Inspirasiejoernaal (Sagteband)

    Inspirasiejoernaal (Sagteband)

    Lizelle de Bruin
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R135.00

    Voel jy afgemat, stukkend en ongeïnspireerd?

    Onderneem ’n reis na heelheid met hierdie inspirasiejoernaal. Bekende radiopersoonlikheid Lizelle de Bruin neem jou op ’n kreatiewe reis waar jy leer inkleur, verf, doodle en lysies maak. Een inspirasiestukkie ’n week vul die aktiwiteite aan.