Inspirasie Vir 'n Nuwe Jy (Hardeband)

    Inspirasie Vir 'n Nuwe Jy (Hardeband)

    Joyce Meyer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R44.95

    Inspirasie vir ’n nuwe jy beklemtoon die belangrikheid daarvan om elke oggend ’n paar minute saam met God deur te
    bring. Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en ’n vars uitkyk op elke nuwe dag.
    Van die temas wat aangeraak word, is:

    • Gee God jou beste
    • ’n Lewe sonder spyt
    • Leer om op God te wag
    • Mense is belangriker as besittings
    • Bou brûe, nie mure nie

    Inspirasie vir ’n nuwe jy is beskikbaar in ’n 52-weke kalenderformaat wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir
    daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag.