Innie Skylte Vannie Jirre (Sagteband)

    Innie Skylte Vannie Jirre (Sagteband)

    Hans Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R185.00
    Die bekende skrywer en akademikus, en direkteur van die ATKV-skryfskool aan die PUK, Hans du Plessis, ploeg sy liefde vir kennis van en jare lange navorsing oor die Afrikaans van die Griekwas kreatie f terug in hierdie unieke bundel Bybelse Griekwagedigte.

    Innie skylte vannie Jirre is 'n beduidende uitbreiding van die blitsverkopertjie, Die Griekwapsalms en annerlike goeterse yt die Woord yt. Bai e meer Bybelgedeeltes word poëties getransponeer, sodat die betekenins van die Woord in die nuwe, aardse woord die leser opnuut ontroer en binnetoe laat dink.