In Genade En Dankbaarheid (Sagteband)

    In Genade En Dankbaarheid (Sagteband)

    Carolyn Larsen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.00

    366 dae vol vreugde en vrede vir ’n lewe van dankbaarheid vir God se oorvloedige seëninge.

    366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en ’n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder titel A Gift of Grace and Gratitude.

     

    Oor Die Outeur

    Carolyn Larsen is ’n skrywer, aktrise en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om die evan­gelie aan vroue en kinders te bring. Sy het al by talle konferensies in Amerika, Kanada en Indië opgetree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf en haar boeke is al met verskeie pryse bekroon.