In Die Woorde Van Jesus (Sagteband)

    In Die Woorde Van Jesus (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.95

    ’n Tydlose herinnering aan hoe ’n rein, Goddelike lewe lyk.

    Geen individu het ’n groter invloed op die geskie­denis gehad as Jesus Christus nie. In Sy bedie­ning van net drie jaar het Jesus Christus die mense om Hom uitgedaag, vir hulle insig gebring en hulle verander met Sy woorde van wysheid, genade, waarheid, hoop en liefde.

    In die woorde van Jesus laat jou toe om die dinge te oordink wat Jesus oor Homself en ander onderwerpe soos navolging van Hom, die koninkryk van God, gebed en vergifnis gesê het. Jesus se woorde word direk uit die Evangelies aangehaal met kort oorden­kingsnotas om die agtergrond vir jou te gee sodat jy ’n ander perspektief kry op jou Verlosser se woorde.

    Dié sakpasboekie in grootdruk is ’n tydlose herinnering van hoe ’n rein, goddelike lewe lyk en ’n onskatbare bron van Bybelse wysheid vir jou.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel In the Words of Jesus