Hy Leef (CD)

    Hy Leef (CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95

    HY LEEF bestaan uit ‘n seleksie van inspirerende en Gees vervulde liedere deur kunstenaars soos Retief Burger, Louis Brittz, KrissTel, DuisLig, Anders en ‘n paar ander.  Die album is saamgestel met die oog op Paasfees en die viering van Jesus wat vir ons gekom en Homself gegee het sodat ons vry kan wees en saam met Hom kan leef.