Hoe Sal Jy Jou Lewe Meet? (Sagteband)

    Hoe Sal Jy Jou Lewe Meet? (Sagteband)

    Clayton M Christensen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R179.95

    Hoe sal jy jou lewe meet? het begin as ’n toespraak by Harvard Business School, toe ’n bekroonde artikel in die Harvard Business Review en het uiteindelik tot sy volle reg gekom as die ‘No 1 Most Anticipated Book in 2012’ (aangewys deur CBNC). Tydens wêreldbekende innoveringskenner Clayton M. Christensen se stryd teen kanker, het hy geworstel met die vraag ‘Waaraan sal jy jou lewe meet?’ Hoe sal jy jou lewe meet? bevat die insigte en antwoorde waartoe hy in reaksie op hierdie vraag gekom het. Hoe sal jy jou lewe meet? sal jou help om jou lewe te evalueer aan die hand van die volgende drie vrae:

    - Hoe kan ek verseker dat ek suksesvol en gelukkig in my loopbaan sal wees?
    - Hoe kan ek verseker dat ek suksesvol en gelukkig in my verhoudingslewe sal wees?
    - Hoe kan ek verseker dat ek ’n eerbare lewe sal lei en met integriteit kan leef?
     
    Oor die Skrywer
    Clayton M. Christensen is ʼn professor aan Harvard Business School, die skrywer van sewe boeke, vyfmalige ontvanger van die McKinsey-toekenning vir Harvard Business Review se beste artikel en medestigter van vier maatskappye.