n Gogga Versameling Volume 5 (Box Set DVD)

    n Gogga Versameling Volume 5 (Box Set DVD)

    Monster
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.95

    DVD 1: Milo – Die Bidgogga Wat Nie Wou Bid Nie
    Milo se Snack Shack word tydens ‘n groot storm verwoes. Hy weet nie wat om te doen nie, nie eers hoe om met God daaroor te praat nie. Milo dink hy moet God se aandag trek sodat God hom kan hoor.
    DVD 2: Webster Die Bangbroek Spinnekop Volgende die tuin ooreenkoms van ’85 mag daar geen spinnekoppe in die tuin wees nie. Almal is in rep en roer want daar was ‘n spinnekop gewaar in die tuin. DVD 3: Buzby En Die Grommelbye
    Almal sê altyd vir ons moet onsself geda en goeie maniere hê. Hoekom is goeie gedrag dan so belangkrik.