Here, Ek Het 'n Vraag (Sagteband)

    Here, Ek Het 'n Vraag (Sagteband)

    Hennie Stander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R139.95
    Daar gebeur soveel dinge om ons in die land en die wêreld waarop ons geen antwoorde het nie. Ons wonder dikwels oor sekere dinge: wat om te doen, wat om nie te doen nie, hoe om dit te doen of hoekom ons dit moet doen. En ons vra vrae: Is daar 'n oplossing vir stygende pryse wat almal armer maak? Is dit my liefdevolle God wat al die seerkry in die wêreld toelaat? Is God daaroor of daarteen? En wat van die manier waarop mense deesdae die Bybel, seks en wraak benader? In Here, ek het 'n vraag gee Hennie Stander vir jou 500 antwoorde oor dit wat rondom ons gebeur. Die boek bestaan uit temas wat alfabeties gerangskik is en wat antwoorde op jou baie vrae gee, reg uit die Bybel! Dis 'n moet-hê handleiding vir enigiemand wat wil sin maak uit die lewe aan elke dag tot eer van God wil leef.