Hasukkah Shel David (Sagteband)

    Hasukkah Shel David (Sagteband)

    Marzanne Leroux-Van Der Boon
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.00

    Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer gebeur nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring?

    Oor die Outeur

    Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op nege gewilde romans wat in daardie land afspeel.