Hartstories: Huis Toe Met 'n Ligter Tred (Sagteband)

    Hartstories: Huis Toe Met 'n Ligter Tred (Sagteband)

    Amore Bekker
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 2 weeks
    R220.00

    Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

    Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daar is stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid.