Hallelujah SA (CD)

    Hallelujah SA (CD)

    Adam Barnard & Henri Scott
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R103.96

    HallelujahSA, in samewerking met KykNET en LiG, is ‘n lofprysings projek wat regoor Suid-Afrika bedien. Hulle besoek meer as 30 dorpe en stede oor die land waar hulle dan saam met jeug- en skoolkore vanuit die omgewing optree. Die album bestaan uit 13 snitte waaronder oorspronklike musiek geskryf is deur Adam Barnard wat saam met Henri Scott deel maak van die album. Ander treffers soos “No longer slaves” en “Nader my God by U” is ook te hoor op die album.