Guts (Sagteband)

    Guts (Sagteband)

    Eugene Kemp
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R89.95
    Sukkel jy elke dag met 'n klomp worries en vrese?
    Dan is dit tyd om jou rug op jou vrese te draai en weer die guts te kry om voluit te leef! Uitstel is vir sissies, pak jou lewe nou met passie aan en word 'n vrou met guts!

    Kom aan, hoekom nie?