Grootste Treffers: Romanz (2 CD)

    Grootste Treffers: Romanz (2 CD)

    Romanz
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R79.95

    R63.96

    Die pefekte versameling van Romanz.

    Na die multi platinum sukses van Romanz, en meer as 350 000 eenhede se verkope later, is die pefekte versameling van Romanz; “Grootste Treffers” nou beskikbaar as ‘n dubbel CD met 40 snitte op. Die album sluit  Romanz se grootste treffers soos Reik Na Die Sterre, Houtkruis, My Hele Hart en Ti Amo sowel as 5 splinternuwe opnames in. Hierdie is ‘n ware versamelstuk vir alle musiekliefhebbers en “fans”daarbuite, die nalatenskap is nou volmaak!