Gospel Skouspel 2016 (DVD)
Verskeie
Free National Shipping on Orders over R450!
Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik.
Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2016 was ’n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT.
User Reviews