Gospel Skouspel 2015 (DVD)

    Gospel Skouspel 2015 (DVD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R159.95

    R115.00

    ’n Onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding

    Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens:  Gospel Skouspel 2015 was ’n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT.