Gospel Israel Gala: In Die Ou Stad Van Jerusalem (DVD)

    Gospel Israel Gala: In Die Ou Stad Van Jerusalem (DVD)

    Johan Smith & Angus Buchan
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R169.95
    'Dit was 'n soel aand daar langs die eeue-oue muur van die ewige stad, Jerusalem. Geleenthede soos dié is uniek en onvergeetlik. Aangrypende sang en aanbidding deur van ons land se bekendste geestelike kunstenaars. 'n Skare begeesterde Suid-Afrikaners op die mees besonge plek op aarde en boodskappe deur twee van die mees geseënde predikers in ons land, sal hierdie DVD 'n kosbare kleinood in jou versameling maak. Vir baie sal dit lewensveranderend wees….' The DVD series that happens at a once a year event that captures the special experience of being with some of South-Africa's best gospel Artists. This specific DVD contains Ds Johan Smith - Lessons from the life of Paul and Angus Buchan - The Holy Spirit. Share in this unique experience and let it touch your life.