Gospel Is Groot Vol 3 (CD)

    Gospel Is Groot Vol 3 (CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    ʼn Luisterfees met top kunstenaars.

    Na die weghol sukses van Gospel is Groot volume 1 en 2, bied ons met trots aan Gospel is Groot volume 3.

    Die album bevat treffers van die afgelope paar jaar sowel as splinternuwe liedjies spesiaal opgeneem vir die album. Verskeie top kunstenaars maak deel uit van hierdie album en beloof om ʼn luisterfees te wees in tyd vir Paasfees.